Internet Radio Podcast Directory Radio Playlists

By Keyword

By Location

By Genre

By Popularity
Trumix.com : Podcast : clickkliek.com

clickkliek.com

Language: English
Category: Education /
Visit Website

Educational Podcast about Technology for everybody to understand

clickkliek.com|Ietsie om te geniet Episode

Die laaste spreker by die WWW kongres was Igno van Niekerk. Met Sandsteenpraatjies het hy Oos Vrystaters laat skaterlag oor sy katterige, dog immergroen, skoonma. hy praat uit die hart uit met sy twee kinders, en hy sukkel soos enige welmenende ouer om konsepte soos dood en siekte aan hul te verduidelik. Met humor en deernis gesels hy oor die lewe se wonders en die lewe se special offers wat ons so dikwels misloop. Ek het hom gevra of ek so een of twee van sy opnames van sy rubriek kan uitstuur op ons ClickKliek Potgooi. Dus gaan ek so elke nou en dan een van sy rubrieke potgooi. Die werke is op twee cd's beskikbaar en indien jul dit wil bekom skryf asb aan hom by igno@intekom.co.za. Ons werk aan sy webblad want hy is ook 'n ongelooflike fotograaf en ek het in verwondering gekyk na die mooiste treffendste fotos wat ek in maande gesien het. Dit was baie moeilik om die eerste een te kies maar het toe op hierdie een besluit, sy naam is Klagtes aan Kersvader en is die laaste snit op die eerste cd. Hy het nou wel 'n Kersfees tema en ek weet dis nog 'n ruk voor Kersfees hier aankom, maar ek kon myself nie help nie. En as jy in die winkels gaan begin kyk sal die versierings binnekort ook orals op wees dus begin ek ook maar vroeg met my Kersfees dinge. Laai die eerste "episode" hier af en gee terugvoer aan my ek sal nogal daarvan hou om te hoor wat julle almal daarvan dink. Dit lyk my iTunes wil nie die mp3 raaksien nie, ek probeer weer om na hom toe te link. Nico

[ Tue, 12 Sep 2006 14:17:00 -0500 ]


Listen

Download



Listen on your iPhone







O2 Arsenal Podcast
Sports
Listen to all the build-up ahead of Arsenal's next match with the O2 ARSENAL PODCAST!Dan Roebuck will bring you news, interviews and features before every Arsenal fixture - plus the chance to win great prizes in our exclusive competitions.


Happy House of Hentai
Arts
The weekly show for hentai news & reviews!


Ultima Thule Ambient Music Radio
Alternative
A weekly programme of ambient and atmospheric music from across the ages and around the world, broadcast on Australian public radio since 1989. Ultima Thule features a blend of ambient, trance, drone and chillout electronica, spacemusic, ancient, mediaeva


  Powered by PenguinRadio & PodcastDirectory.com  |  About Trumix  |  Terms of use  |  FAQs  |  Contact Us