Internet Radio Podcast Directory Radio Playlists

By Keyword

By Location

By Genre

By Popularity
Trumix.com : Podcast : clickkliek.com

clickkliek.com

Language: English
Category: Education /
Visit Website

Educational Podcast about Technology for everybody to understand

clickkliek.com|Onderhoud op RSG - 11 Mei 2006 Episode

Ek was vandag uit die veld geslaan deur 'n epos wat ek van Derrich Gardner ontvang het wat toe vir my vra of ek beskikbaar sal wees vir 'n onderhoud op RSG. (watter vraag is dit? Natuurlik!!!) Natuurlik dood gestres, want gewoonlik doen ek baie voorbereiding vir so iets en hierdie was sommer vinnig. Het paarkeer probeer vra wat presies hy my gaan vra, maar nie baie suksesvol nie. Dus moet julle verskoon as ek nie so "bright" klink op die onderhoud nie! Ek hoop nie hy het dit agtergekom nie, want ek hoop om nog weer genooi te word. Daar is so baie om te vertel en so min plek om mense te vertel dat ek hierdie geleenthede aangryp. Baie dankie aan Derrich vir die uitnodiging, in die 15 minute na die onderhoud het ek so net oor 'n 100 nuwe besoekers na www.clickkliek.com gekry en daar is nog baie mense wat nou ook die blad besoek. Ek kry ook al heel aand eposse van mense wat van die blad hou en ek is so bly dat ek 'n ou klein deeltjie kan bydra tot mense se ervarings op die Internet. Ek gaan binnekort die hele blad herontwerp so as daar ontwerpers is wat belangstel laat weet my asb! Ek hoop werklik jul geniet die onderhoud! Kliek hier om dit af te laai. Nico

[ Thu, 11 May 2006 13:14:00 -0500 ]


Listen

Download



Listen on your iPhone







O2 Arsenal Podcast
Sports
Listen to all the build-up ahead of Arsenal's next match with the O2 ARSENAL PODCAST!Dan Roebuck will bring you news, interviews and features before every Arsenal fixture - plus the chance to win great prizes in our exclusive competitions.


Happy House of Hentai
Arts
The weekly show for hentai news & reviews!


Ultima Thule Ambient Music Radio
Alternative
A weekly programme of ambient and atmospheric music from across the ages and around the world, broadcast on Australian public radio since 1989. Ultima Thule features a blend of ambient, trance, drone and chillout electronica, spacemusic, ancient, mediaeva


  Powered by PenguinRadio & PodcastDirectory.com  |  About Trumix  |  Terms of use  |  FAQs  |  Contact Us