|
clickkliek.com|Afrikaans op die Internet - Nog 'n video formaat Episode
Goeie dag!
Dankie vir al die terugvoer wat ek ontvang het, aan almal wat nie die video aan die speel kon kry nie ek is jammer, hoekom dit hier en daar werk en op ander plekke nie, weet ek nie.
Hier is die wmv formaat ook. Indien dit nie wil speel nie beteken dit net dat dit tyd is vir jou om jou windows te "update".
Kliek hier vir die video
Terugvoer asb!
Nico
[ Sun, 07 May 2006 10:15:00 -0500 ]
|