Internet Radio Podcast Directory Radio Playlists

By Keyword

By Location

By Genre

By Popularity
Trumix.com : Podcast : Education : Education

clickkliek.com

Network:
Language: English
Category: Education / Education
Visit Website

Educational Podcast about Technology for everybody to understand

RSS FeedView RSS | RSS FeedView in iTunes

Previous1

Pangea Day

In 2006 the visionary documentary filmmaker, TED Prize winner and founder of Pangea Day, spoke at the TED conference. At this conference she unveiled her wish to change the world through the power of film. To find out more about Pangea Day I went to the www.pangeaday.org website and after watching an incredibly [...]...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Tue, 05 Feb 2008 11:41:46 +0000 ]

Ietsie om te geniet

Die laaste spreker by die WWW kongres was Igno van Niekerk. Met Sandsteenpraatjies het hy Oos Vrystaters laat skaterlag oor sy katterige, dog immergroen, skoonma. hy praat uit die hart uit met sy twee kinders, en hy sukkel soos enige welmenende ouer om konsepte soos dood en siekte aan hul te verduidelik. Met humor en deernis gesels hy oor die lewe se wonders en die lewe se special offers wat ons so dikwels misloop. Ek het hom gevra of ek so een of twee van sy opnames van sy rubriek kan uitstu...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Tue, 12 Sep 2006 14:17:00 -0500 ]

Onderhoud op Uitsaaines

Vanaand het ek die voorreg gehad om op Uitsaaines te gesels en van my gedagtes te deel! Ek het die gesprek werklik geniet en dit was 'n baie lekker gemaklike onderhoud. Baie dankie vir die geleentheid om te gesels! Johan, wat in Engeland woon en die CO-PILOT van potgooi.eu, het dit opgeneem en aan my gestuur dus kan ek dit ook hier beskikbaar stel! Baie dankie vir al jou moeite! Laai die onderhoud hier af ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Mon, 07 Aug 2006 16:17:00 -0500 ]

Podjol is oppad

Podjol is uiteindelik oppad! 'n Eg Afrikaanse Podcast/potgooi wat deur Dr Victor Teise weekliks opgeneem gaan word. Hier gaan hul gesels oor 'n klomp taalsake, nuus en vele meer. Ek was die afgelope maand goed aan die gang en het skaars 'n oomblik gehad om enige van my podcasts op te laai na die web toe. Ek het egter 'n paar opnames gemaak by aanbiedings oor Podcating wat ek gedoen het. Ek beoog om nog in hierdie week een of twee van hierdie aanbiedings op die web te sit. Vandag se podca...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 04 Jun 2006 12:30:00 -0500 ]

Onderhoud op RSG - 11 Mei 2006

Ek was vandag uit die veld geslaan deur 'n epos wat ek van Derrich Gardner ontvang het wat toe vir my vra of ek beskikbaar sal wees vir 'n onderhoud op RSG. (watter vraag is dit? Natuurlik!!!) Natuurlik dood gestres, want gewoonlik doen ek baie voorbereiding vir so iets en hierdie was sommer vinnig. Het paarkeer probeer vra wat presies hy my gaan vra, maar nie baie suksesvol nie. Dus moet julle verskoon as ek nie so "bright" klink op die onderhoud nie! Ek hoop nie hy het dit agtergekom nie,...

[ Thu, 11 May 2006 13:14:00 -0500 ]

Afrikaans op die Internet - Nog 'n video formaat

Goeie dag! Dankie vir al die terugvoer wat ek ontvang het, aan almal wat nie die video aan die speel kon kry nie ek is jammer, hoekom dit hier en daar werk en op ander plekke nie, weet ek nie. Hier is die wmv formaat ook. Indien dit nie wil speel nie beteken dit net dat dit tyd is vir jou om jou windows te "update". Kliek hier vir die video Terugvoer asb! Nico ...

[ Sun, 07 May 2006 10:15:00 -0500 ]

Afrikaans op die Internet! - Kort Video Podcast!

Hi almal, Soos julle weet voel ek daar moet meer Afrikaans op die Internet wees! Ons kan almal bydra deur die mense wat reeds op die Internet is te ondersteun. Hier is 'n kort video (advertensie) Stuur die link aan al julle vriende! http://www.clickkliek.com/pod/afrikaans.mp4 ...

[ Sat, 06 May 2006 11:12:00 -0500 ]

clickkliek 8 - Potcasters in die buiteland - Riya.com - Satellietfoto's en meer

In hierdie podcast bespreek ek die vorige drie rubrieke wat in Bloemnuus verskyn het. Ek is nog besig met die opgradering van die studio. Die klank behoort net beter te raak binne die volgende twee weke. Gee asb terugvoer oor die podcast en ook die webblad, ek wil verbeter op dit wat ons op die oomblik het en het jul insette nodig. Laai vandag se podcast hier af! Besoek clickkliek se hoofblad deur hier te kliek. ...

[ Mon, 01 May 2006 09:33:00 -0500 ]

clickkliek 7 - Gesprek met Ben Burger Redakteur van die Bloemnuus

Vandag voer ek 'n gesprek met Ben Burger, Redakteur van die Bloemnuus, Streekskoerant in Bloemfontein. Ons het sommer bymekaar gekom vir ontbyt by Maxis in Langenhovenpark so die klank is dalk nie wonderlik nie, vergewe ons maar daarvoor. Ek hoop dat dit die eerste van 'n aantal geprekke sal wees.Alle musiek in die podcast is weereens verskaf deur die Podsafe Music Network en die skakel na hulle is op clickkliek se hoofblad.Laai die episode hier af! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Thu, 13 Apr 2006 06:55:00 -0500 ]

clickkliek 6 - Jhb Kongres - Podcasters uit die buiteland en meer

Vandag gesels ek oor my kongres in Johannesburg, oor ons duur internet, die podcasters uit die buiteland en verwelkom al die nuwe clickkliek lesers wat voortaan clickkliek in die Maluti, Bethlehem se plaaslike koerant sal kan lees.Ek gaan so binne die volgende paar weke ook die clickkliek-studio verbeter en versoek almal om vir my inligting te stuur oor klanktoerusting, mengers, mikrofone ens sodat ek die studio ordentlik kan toerus.Stuur inligting na nicob@joba.co.zaO ja ek het amper vergeet hi...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Tue, 11 Apr 2006 13:31:00 -0500 ]

Clickkliek nr 5

Nog musiek vanaf die Podsafe Music Network! 'n Vinnige podcast voor ek Jhb toe gaan vir 'n paar dae! Geniet dit, volgende week sal ons inhoud opbou! Lekker liedjies! Skryf vir my en laat weet my wat jy dink van die podcast! Negatiewe kritiek is baie baie welkom! Nico Laai die episode hier af! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Tue, 04 Apr 2006 14:23:00 -0500 ]

Change

In order to cater to our local subscribers and our local community, we are moving from an English Podcast to an Afrikaans podcast, if there are any English speaking listeners who are unhappy about this please let me know, we can always make a plan, so please let me know at nicob@joba.co.za Wel vandag het ek ons eerste suiwer Afrikaanse podcast opgeneem.Ons stel ook Podpourri bekend wat deur Dr Victor Teise aangebied gaan word! Ons speel 'n klomp musiek vanaf die PodShow Pod Safe Music Netword! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 02 Apr 2006 16:02:00 -0500 ]

LuLu.com

Nr 3 is available! Finally, I know it's a little late but let's hope things work out that I can record the podcast on time in future! This week I tell you more about a great service, LuLu.com Brilliant is all I can say! Here is the link www.lulu.com go visit and upload your books today! If you have any comments please let me know by adding them to the blog. Music in this podcast available from http://www.sablemountainrecords.com and http://www.peoplelikeus.org Visit clickkliek.com tod...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 26 Mar 2006 15:12:00 -0600 ]

Our second Clickkliek.com podcast

I have just recorded our second podcast, it took about 50 takes but it's time to post it with mistakes and all. In this podcast I just explain a little more about our purpose with the clickkliek.com podcast, next week we will start adding a lot of useful content so remember to tell your friends and also to subscribe to the podcast feed! To download the file click here! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 15 Mar 2006 15:19:00 -0600 ]

Welcome to the first clickkliek.com podcast! In th...

Welcome to the first clickkliek.com podcast! In this podcast we hope to inform you about technology and new trends on the internet and with some of the new Web 2.0 applications floating around! This first podcast is only an introduction but soon we will be posting more and more content! Thank you for subscribing! Nico Baird Click here ...

[ Mon, 13 Mar 2006 10:16:00 -0600 ]

ME GUSTA LEER
Literature
The podcast on all things literary.

Podcast Electro

Podcast electro, le meilleur de l'electro / techno / house dans un mix de 1 heure bimensuel. Podcast electro, the best of electro / techno / house in a mix of 1 hour bimonthly

Common Grind: Tales from the Driptray
Food
Common Grind is a podcast for home coffee enthusiasts, baristas, roasters and anyone else with a love of coffee. With industry interviews, machine reviews, coffee cuppings and much more. It's your one stop coffee reference.

  Powered by PenguinRadio & PodcastDirectory.com  |  About Trumix  |  Terms of use  |  FAQs  |  Contact Us