Internet Radio Podcast Directory Radio Playlists

By Keyword

By Location

By Genre

By Popularity
Trumix.com : Podcast : Society and Culture : Unknown

Afrikaans in Sydney

Network:
Language: Afrikaans
Category: Society and Culture / Unknown
Visit Website

-

RSS FeedView RSS | RSS FeedView in iTunes

Previous1 2 3 NEXT

AIS # 101 – ‘n ZA Show storie…

In vandag se show praat ek met Glen Verran. Die eerste paar minute van die onderhoud het nie my stem opgeneem nie.  Ek vra omverskoning daarvoor. Ander notas :- AiS Survey (Opname) Potgooi.com ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 08 Nov 2009 09:52:54 +0000 ]

AIS #100 – Uiteindelik!

Baie welkom by die Afrikaans in Sydney Potgooi #100. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sat, 17 Oct 2009 10:09:44 +0000 ]

AIS # 099 – ‘n Nuwe begin

Familie nuus Musiek deur Alex Mejias Facebook Krag verbruik, en die krag meter. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 23 Aug 2009 12:40:34 +0000 ]

AIS # 098 – Ons leef nog!

Net ‘n vinnige potgooi om te se : Ons leef darem nog. Ek is besig met die beplanning vir ‘n nuwe potgooi — hou goeie moed.. Dit is oppad! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Fri, 07 Aug 2009 02:38:45 +0000 ]

Ais # 097 – Waar bly die mense!!

Musiek deur Stefan Ludik Terugvoer Ek is nou ‘n Auzzie! Ons huis bou Afrikaans, o ons Afrikaans Hartseer ding – en mense moet dink! Johan de Vries se PSA ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 24 May 2009 11:08:00 +0000 ]

Ais # 097 - Waar bly die mense!!

Musiek deur Stefan Ludik Terugvoer Ek is nou ‘n Auzzie! Ons huis bou Afrikaans, o ons Afrikaans Hartseer ding - en mense moet dink! Johan de Vries se PSA...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 24 May 2009 11:08:00 +0000 ]

AIS # 096 - Die gemeenskap

...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 05 Apr 2009 11:07:22 +0000 ]

AIS # 096 – Die gemeenskap

...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 05 Apr 2009 11:07:22 +0000 ]

AIS # 095 -‘n Maand laat, maar hier is ek!

Net ek - geen musiek of enige ander nonsens nie. Ons huis projek Aussie Burgerskap Dubbel burgerskap Moet ek stem vir Suid Afrika?...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 29 Mar 2009 11:48:28 +0000 ]

AIS # 095 – ‘n Maand laat, maar hier is ek!

Net ek – geen musiek of enige ander nonsens nie. Ons huis projek Aussie Burgerskap Dubbel burgerskap Moet ek stem vir Suid Afrika? ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 29 Mar 2009 11:48:28 +0000 ]

AIS # 094 - Karpot en huisbou

Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak....

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 25 Feb 2009 10:48:09 +0000 ]

AIS # 094 – Karpot en huisbou

Ek vertel bietjie oor ons huisbou molles, en ‘n paar projekte wat ek graag wil aanpak. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 25 Feb 2009 10:48:09 +0000 ]

AIS # 093 - Welkom by die nuwe jaar

Welkom by die nuwe jaar! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Fri, 16 Jan 2009 07:41:55 +0000 ]

AIS # 093 – Welkom by die nuwe jaar

Welkom by die nuwe jaar! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Fri, 16 Jan 2009 07:41:55 +0000 ]

AIS # 092 - Sommer ‘n update

Nog ‘n potgooi in ‘n week… Die man moet seker dronk wees! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Thu, 11 Dec 2008 10:38:24 +0000 ]

AIS # 092 – Sommer ‘n update

Nog ‘n potgooi in ‘n week… Die man moet seker dronk wees! ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Thu, 11 Dec 2008 10:38:24 +0000 ]

AIS # 091 - Karpotte net waar jy kyk

Ja ok, ek maak alweer ‘n karpot.  Die keer het ek darem die Zoom by my. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 10 Dec 2008 11:11:45 +0000 ]

AIS # 091 – Karpotte net waar jy kyk

Ja ok, ek maak alweer ‘n karpot.  Die keer het ek darem die Zoom by my. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 10 Dec 2008 11:11:45 +0000 ]

AIS 090 - Kersfees kom ook

Ok ok, die klank is nie so hot nie…  Maar ag wat, hier is pot # 90… ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 03 Dec 2008 11:49:00 +0000 ]

AIS 090 – Kersfees kom ook

Ok ok, die klank is nie so hot nie…  Maar ag wat, hier is pot # 90… ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 03 Dec 2008 11:49:00 +0000 ]

AIS # 089 – Nog ‘n karpot

Luister saam na ‘n potgooi wat ek van die kar af op geneem het. Daar is nog Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com van RSG af. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Tue, 04 Nov 2008 02:31:32 +0000 ]

AIS # 089 - Nog ‘n karpot

Luister saam na ‘n potgooi wat ek van die kar af op geneem het. Daar is nog Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com van RSG af. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Tue, 04 Nov 2008 02:31:32 +0000 ]

AIS #088 - Dubbel agt!

Musiek deur Geoff Smith - Digg the code AiS Facebook groep Voice mail : (02) 8847 1943 ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 12 Oct 2008 10:52:26 +0000 ]

AIS # 087 - Nog ‘n kar pot

Christian Reformed Church of Sydney presents… DANCE/SOKKIE 1 November 2008 19:00 –midnight Ku-ring-Gai Town Hall, Pacific Hwy, Pymble $15p.p incl boereworsroll Kids u/12 FREE TICKETS:Theresa Grobler 0421 509 635 9144 3208 jgro7011@bigpond.net.au BYO Ticket sales close: 30 October 2008 Nuwe potgooi :- http://janie0404.podomatic.com/ Kry al die Afrikaanse potgooie by www.potgooi.com ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Wed, 01 Oct 2008 13:11:45 +0000 ]

AIS #086 - African Aerospace and Defence

Ek doen ‘n lewendinge onderhoud met my broer Reinhardt, wat tans by die African Aerospace and Defence skou is in Kaap Stad by Ysterplaat Lugmag basis. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sat, 20 Sep 2008 12:14:36 +0000 ]

AIS #085 - ‘n Nuwe begin

Kom ons gesels sommer vinnig…  Net so ‘n 10 minute show… potgooi.com Modder Eiland Fagan Park - 13 September 2008 @ 11:00 - bring al jou eie goed. ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 07 Sep 2008 11:50:28 +0000 ]

AIS #084 - Pot van die kar af

Ek het my Zoom recorder in die kar gebruik om die potgooi op te neem. Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943 ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sat, 30 Aug 2008 05:23:52 +0000 ]

AIS #083 - Kamel in India

Ek is terug in India. Volg my op ‘n “audio blog” Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943 ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Sun, 24 Aug 2008 12:25:06 +0000 ]

AIS # 082 - Vinninge hallo & koebaai

Baie geluk aan Glen & Bridgette van The ZA Show met hulle baba! WOEMF het gesneuwel! Nuwe site - blerrienice.com AiS ondersteun nou OpenID. Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943 ...

MORE... | LISTEN | DOWNLOAD | MOBILE DEVICE

[ Fri, 08 Aug 2008 12:50:07 +0000 ]

Previous1 2 3 NEXT

Hipsters United

News, speculation, and discussion about The Smashing Pumpkins, their music, and their legacy. http://www.hipstersunited.com

Homegrown mix

A mix of the best unsigned black music from the UK. 1Xtra?s Ras Kwame mixes up the hottest new tracks every week. 1Xtra is a BBC digital radio station. It plays the best in contemporary black music, with a strong emphasis on live music and supporting new British artists. For more info and the podcast Terms of Use go to www.bbc.co.uk/1xtra

Asian Network Film Cafe

Film Cafe - the latest news, reviews and star interviews from the world of Bollywood, with Raj & Pablo on the BBC Asian Network

  Powered by PenguinRadio & PodcastDirectory.com  |  About Trumix  |  Terms of use  |  FAQs  |  Contact Us